top of page
econotech logo ChatGPT Image May 10, 2026, 04_02_36 PM_.avif

BULLE BESKIKBAAR

 

Geharde veld aangepaste Simmentaler genetika, geselekteer vir eienskappe wat winsgewindheid beinvloed.

Fokus is op vir vrugbaarheid, kalwingsgemak, groei en gehardheid.

ECONOTECH SIMMENTALER – stoet is gevestig op Doornbult-Boven, Hopetown, sedert 1990.

 

Prestasies

  • Algehele interras koei kudde van die jaar vir 2025, Livestock Registration Federation (LRF).

  • Wenner van die Simmentaler koei kudde van die jaar vir 2024, 2025 en 2026. Aangewys deur LRF.

  • Ons kudde het ‘n gemiddelde TKP van 368 dae.

  • Kudde het ‘n 4 ster- gradering vanaf LRF vir data insameling. Die EBV teelwaardes is dus so akkuraat moontlik.

  • Meer as 75% van ons beskikbare bulle het ‘n Ekonomiese Profit Indeks (SPI) waarde in die top 1% tot 5% van die ras vir Suider Afrika. Die indeks bevat die faktore wat wins beinvloed vir die kommersiële boer wat ‘n bul gebruik vir basterkrag.

Kontak:

Faan du Toit (dutoitfaan@gmail.com)
082 469 1153
Internationaal: +27 82 469 1153

Petrus du Toit (dutoitpetrus93@gmail.com)
082 557 6028
Internationaal: +27 82 557 6028

2021 tot 2023 BULLE 

bottom of page